Facebook vir 27 Mei 2024
“Nóg stappers uit Visrivier-Canyon gered:”
Mense. As julle so graag wil hê die roete moet toegemaak word. Kanseleer jou hike vir die jaar en los ons ander om asb die hike te kan doen. En as jou mediese fonds jou nie wil help nie. Is dit nie NWR of die Canyon se skuld nie. Doen vir n slag julle navorsing voor julle die Vis aanpak. Ons Namibiers ken hitte en weet ons het droogte. So los dan dit roete vir ons om te stap. Gaan stap dan in jou eie land waar daar baie water is. - Christina Jooné Smit
Christina Jooné Smit Ervare SA stappers is welbekend met droogte. Die probleem is nie 'n nasionaliteit nie, dit is die houding en onkunde van stappers aan beide kante van die grens. Dit was immers 'n groep Namibiese scouts wat 'n paar jaar gelede toiletpapier in die Sederberg verbrand het...met helse gevolge. - Daniel Claasen
Christina Jooné Smit ek stem 100% saam met jou. Al die terugvoer van Namibiers wat vanjaar gestap het is posetief. Die mense gaan so aan oir NWR, maar dit is nie hulle werk om water te voorsien nie. Elkeen moet self voorberei en besluit of hulle kan stap of nie. Of dalk moet NWR hamburgers en chips ook begin aflewer. - Pieter Van Der Westhuizen

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie