Facebook vir 28 Augustus 2024
“Kragonderbreking kniehalter pret by Visfees:”
By sulke groot events moet daar mos kragopwekkers op standby wees? – Rika Opperman
Dit was voorwaar ’n egte hedendaagse meganiese breuk. – Danie Du Toit
Was nogal ’n teleurstelling om solank te wag vir Rangers en dan gebeur dit. – Helena van der Westhuizen
Dit was beslis een van die beste, as nie die heel beste Visfees nog! Well done aan die organiseerders! – Lizane Thiersen
Ag toe nou, die res van die fees was ’n groot sukses! – Esme De Waal Lubbe
Dit was ’n fees, buite mense se beheer vir sulke gebeure, en was reeds half 10, so nee wat, dit is nie ’n disaster nie, die res het vir dit opgemaak, van kos tot lekkernye. Well done aan al die harde werk. Awesome fees. – Karla Scott
Was dit nie dalk Eskom-loadshedding nie? – James Bonding
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie