Facebook vir 29 Augustus 2024

Mandy Rittmann
“Another Namibian cheetah dies in India:”



They are not happy there. They need the African sun and air! – Madie Venter Neé Alberts



The over population in India and noise pollution is the cause, our cheetahs love the grasslands, sun and quietness. – Brian Beukes



Stop feeding it spicy curry. – Herrie Louw



Sometimes it is about environmental conservation. Stop exporting our animals, leave them so our future generations will see them. – Edwin Hamupembe



“Man vas vir ‘onwettige jag’:”



Verstaan nie mooi nie, vas oor onwettige jag, as jy velle opkoop. – Sussie Maritz



Ken vir Gerhardus, hy koop al jare velle. – Elizma Esterhuyse



Jy het ’n geregistreerde lisensie van ministry of environment and tourism nodig om handel te dryf in huide en velle, sonder dit word dit beskou as onwettig.

– Truia Du Plessis



En presies dit het hy, maar jy moet nou glo invoices van die boer ook hê en dis waaroor dit gaan! – Namibia Kameelhout



Dis belaglik dat hy die koerant se voorblad moet haal. Die vellebedryf het jare gelede ’n stadige dood gesterf. Moet die laaste bietjie nou ook dood gewurg word. Hulle kan mos net opvolg of hy wel ’n permit het, sonder om ’n ophef daarvan te maak. – Millie Du Plessis White



Kom ons wag vir die volgende berig, maar ek kan jou 100% verseker hy het ’n wettige permit en die 180 “onwettige” velle wat die arme dame van praat. Shame, hulle moet hul tyd beter aanwend en eerder die renosterdiewe probeer vastrek in die Etosha-panne.

– Namibia Kameelhout



En die olifante wat die plase so verniel wat die boere duisende rande uit die sak jaag. – Millie Du Plessis White



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-12-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 20° | 32° Oshakati: 22° | 31° Ruacana: 21° | 33° Tsumeb: 21° | 32° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 22° | 32° Gobabis: 19° | 33° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 24° | 34° Mariental: 24° | 36° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 21° | 34° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 25° | 39° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 18° | 23° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 17° | 34° Lilongwe: 23° | 34° Maputo: 21° | 29° Windhoek: 22° | 32° Cape Town: 18° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 19° | 29° #REF! #REF!