Facebook vir 6 September 2024
“Mans-saak uitgegooi:”
Dit is ‘n baie bitter pil om te sluk. My hart bloei vir die Mans-familie. God sal op Sy eie manier met daai drywer en die onreg wat julle aangedoen is, afreken. So-so jammer. – Katja Scott
Weet jy, daai regter, die polisiemanne wat nie hul werk gedoen het, moet een dag voor ons Vader gaan staan. Ons kan net vir julle as gesin bid, dat dit tog nog gaan uitkom. Baie sterkte. –
Dianne Botma
Hoekom is die saak van die rol geskrap? – Janet Rossouw
Ja dit is maar net politiek. Party moet sit ander nie. Baie onregverdig. – Wilma Theron
Die regter het nie die laaste sê nie. Dit bly ’n onopgeloste saak, en kan weer op die rol geplaas word, indien die familie daarop aandring. Geregtigheid moet geskied! – Corné Smit
Dis ‘n pynlik, onregverdige uitspraak. Daar was dood betrokke. Hy moes seker dan vir meer as net manslag geboet het. – Liezel Smith van Zyl
“BoN caps fees for 'EFT' payments in CMA:”
Very good news for us business owners, who own business outside Namibia. – Kgosi Amien
Has the BON actually gotten round to saying exactly why they are changing the system? – Mike Thygesen
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie