Facebook vir 6 September 2024
“The Okahandja-Otjiwarongo A1 road was officially opened:”
Ek lig my hoed vir verbeterings vir almal, geniet die mooi pad èn hou by die spoedgrense. – Billy Heydenrych
Hulle ry klaar 240/260. – McDonald Benadé
Job well done, Namibia have the best roads in Africa, a dream come true. – Gert Diergaardt
“Elzabé Zietsman in Namibië:”
Ek het die voorreg gehad om dit te gaan kyk, en my asem is weggeslaan deur haar talent, die emosies en die absolute briljantheid van die toneelstuk. Dit was net fantasties. – Hester Steenkamp
Ek hoop al die kaartjies word uitverkoop! – Amanda Stegemann
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie