Facebook

Sanet Pearson
Otjiwarongo neem afskeid van Theo Borstlap:

Just reading the comments make me realize that a great man has left us. I am not from Otjiwarongo but heard about the man Theo, what I experienced when visiting Spar was just remarkable. I can see now that he was loved by all white & black alike. Thank you Sir for what you have meant to alot of people, you will be sorely missed. – Dewet Kotzee

Og, the rainbow colours I see breaks my heart. . . so impressive. – Ally Grittiths

“Staat hou hom doof vir Okahandja se kwale”:

Swapo het die tuindorp in asdorp verander! – Cobus Smith

Viva Swapo, Viva. . . stem weer vir Swapo. . . – Jan Voigts

“Oud-Leeu Tiaan na Namibië se WB-kamp genooi”:

Fantastiese nuus. Hoop die begaafde jong man aanvaar. – Carl van der Merwe

Great move Namibia – hy is ’n excellent speler maar word nie erken by die Leeus nie! – Marius Garbers

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!