No Image Caption

Gedig oor droogte nou

Mandy Rittmann
ALFIE SKRYF:

So droog soos my hart die krake op die soutpan se vloer vat my hart ver na toen-te-doer. Die klipharde teëls van grond woer ons emosies en gevoelens rond. Praat liewers nie van verterende wind, dit waai en brand ons sienende blind. So hard is ons land in hierdie tyd, sowaar. Ons sien mekaar se behoeftes, maar bitter swaar. Hou moed en kyk op my liewe kind. Weet vir seker Ek beveel see, son en wind.



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer