No Image Caption

Geurig gekrui

Dani Booysen
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:Koud oor die baai.

Kom winter ingewaai.

Vasgevang tussen vier mure.

Bibberend tel ek die ure.

‘n Kolestoof en gietyster pot.

Geurig berei ek voor ‘n middaglot.

Vermeng met knoffel en gemmer.

Stoom vermeng sout en peper.

Ingevoeg ‘n kruiemaal.

Goed verkleur, nie asvaal.

Hoener met ywe en aarapils.

Blomkool, broccoli en worrels.

‘n Egte oosterse maal.

Buite koud my gedagtes dwaal.

Gekrui met masala en kerrie.

Rissie soet vir ‘n holbrand merrie.

Opgedis met gestoomde rys.

Tamatie met komkommer op ys.

Soos ‘n sosatie voorberei virri paartie.

Vinger aflek en glimlag nie kwaad nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!