Praat Saam Briewe
Praat Saam Briewe

Glimlag jy?

Mandy Rittmann
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Vroegaand op pad na die weste

Glimlag jy op jou beste

Hier ek en koekeloer na jou

Eenklaps verdwyn jy inni blou.

’n Glimlag in my gelaat

Ja, meneer die maan

Ek is besig om met jou te praat

Groei jy met sterretjie saam.

Glimlaggend knipoog virri maan

Saam met sterretjie skaam

Ek sal vir jou wag met ’n glimlag

Aandtyd is rustyd en jy hou wag.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!