Glo my
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Ek is doodbang
Angstig benoud
Heeltemal verward
Stofdig verhard
Ja-ja, was jy al inni baai
Stofdig verwaai teen die kaai
Waar witperdjies wild galop
Ja-ja, oor die baai
So 40 knope klink kwaai
’n Bries fris en sterk kreun
My dakplate maak lawaai
My vensters sing ’n valse deun
Kyk hier word jy wit geblaas
Stofdig soos donner lawaai
Skilpad skuil soos ou haas
Telefoondrade sonner kraai
Hier hou vas jy jouself
Anker sleep oppi teer
Hou vas en tel tot elf
Glo my, wind krenk my eer.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie