Goed inni môre
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Dankbaar God het gesorg
Koud, grys en nat
Soutpad is seepglad
Welkom inni baai
Noordwes gesels vanaf die kaai
Duin 7 se kuif is nat
Koue kruip in my blad.
Vir ander nie beskoor
Ons voel vandag en hoor
Die weer gee ons bewe
Bibber en dankbaar vir lewe
Neer op de knieg
Dankbaar ek moet bieg
Aan God al die eer
Dankbaar vir ons weer.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie