No Image Caption

Henry Kissinger kuier in Etosha

Dani Booysen
RIAAN EKSTEEN SKRYF:

Vandag 40 jaar gelede was dr. Henry Kissinger, voormalige minister van buitelandse sake van die VSA, in Windhoek ná sy en Nancy, sy vrou, se besoek aan Etosha. Ek het hulle vergesel.

Daardie dag het hy die destydse administrateur-generaal, Danie Hough, ontmoet, asook verskeie leiers van die plaaslike politieke partye. By sy vertrek het hy my eksemplare van drie van sy boeke onderteken. 'n Ander een daarvan het hy aan my geskenk en met 'n spesiale boodskap onderteken.

Gedurende daardie tyd was ek die Suid-Afrikaanse departement van buitelandse sake se hoof van beplanning in Pretoria en intens gemoeid met die onderhandelinge oor Namibië se toekoms wat toe met Chester Crocker van die VSA gevoer is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!