Hoe verstaan mens dit?
MANIE VAN BETHANIE SKRYF:Eerstens na aanleiding van die berigte in Woensdag 10 Augustus se Republikein waarin berig word van die muise en algemene toestand van die staatshospitale
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Paulette Wise
Rakende die toestand van staatshospitale, is ek van mening dat dit wetgewing moet word dat dié wat aan die stuur is van hierdie staatsinstellings, verplig sou wees om gebruik te maak van hierdie instansies. Geen privaat hospitale of skole vir ons ministers & kie nie! Wie weet, miskien werk ons tax dollars dan vir ons ook….