Jesuskind
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Luidens gaan die tyding uit
Herodus brul in sy kajuit
Vanuit die verre ooste
Volg ons drie die stêr se kroos.
Koue winters nag se stal
Gebore Betlehem donkernag val
Maria, Moeder glimlag breed
Josef trots aanskou die kleed.
Geskenke sagkuns neergeplaas
Seën met goud, mirre en wierook helaas
Bok en skaap en bees die blêr
Blydskap vir Jesuskind van ver.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie