Koester die mooi herinneringe
JERMANNEKE H SKRYF:
Toe die foto vanoggend opkom by my memories, het ek onmiddellik aan Tommy gedink. Deur my fotografie het ek ’n hele paar keer saam met hom gery, en deur hom so baie geleer en gesien. En voel ek hartseer toe ek hoor van sy heengaan, hy was ’n legende en “well loved”. Al my simpatie aan Kit en wens haar en die familie alle sterkte toe. Menige persone sal hom nie vergeet nie. Die foto was so van toepassing op hom, liefde vir die duine. Ons gaan hom mis. Dankie vir al die mooi wat jy ons gewys het. RIV
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie