No Image Caption

Koue vrede

Mandy Rittmann
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Suide vrede winter val in my rede

My groet val vriesend na benede

Moerkoffie stomend warm en soet

Bloedwarm soos my koffie-groet.



Suide vrede lewend koud

Snerpend briesend suidewind

Daar vanaf Tafelberg blaas jy

Oor die Oranje briesend koud.



Kyk ons vrieskaste bly aan

Winter kom met die sekelmaan

Ons son het noord geskuif

’n Weerprofeet probeer die weer beskryf.



Bly warm en bly binne

Kolestoof volgepak met goeie vrinne

’n Wingerd maal uit bottel verdwaal

Koue vrede val in my rede.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!