Kudus
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
My bloed is blou
Soos die hemelruim grou
Oppi rams horing dreun
Ons opponente steun.
Kudus-rugby bo ons glo
Ons bloed sal nie verloor
Ons stort ‘n trane see
Kudus bring die beker weer.
Vanaf toeterjare skree ek al
Kudus ja kudus almal raak mal
Daar vanaf die jare sestig
Tot vandag vier twintig.
Ons is trots, huil of kreun
Kudus trots ons rugbyseën
Manne moed ons trots ou boet
Cape Stands en Narraville se vloed.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie