Mariental se water
Badwater in Mariental lyk elke tweede, derde dag so (foto). Dan wil ek nie eers praat van die drinkwater nie! Nie alle inwoners kan filters in hul huise bekostig nie. Nie die munisipaliteit of NamWater aanvoor verantwoordelikheid hiervoor nie. Hier wag 'n groot gesondheidsramp, die vrese vir cholera is groot!.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie