Namibië
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Vanaf noord na suid.
Kunene mooi en Kokerbome wyd.
Gras vlaktes oos na wes.
In Namibië tuisbes.
Luister na geritsel inni gras.
Winde wat sagkuns fluister.
Reent kom om stof aftewas.
My oë neem in en my hart luister.
Welwitschia by Brandberg in blom.
Namib woestyn laat voete brand.
Koue Atlanties brom en grom.
Vrede verby die Namibrant.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie