Padlangs. . .
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Baie vroeg al wakker.
Doenig in God’s akker.
Rol teer rustig voor dagbreek.
Soos bog die bakker.
Langpad... Teerpad... Twee spoor.
’n Koningskind... God’s eer...
Vanaf Wamboland noord.
Tot Tafelberg suid voort.
Bokkoms vanaf die weskus.
Tot warm kerries te ooskus.
Ashwin my maat, altyd dankbaar...
Mag jy seblief nie stof vergaar.
N7 kaf gedraf na Tafelberg.
Thabazimbi se Lebombo vrugte boord.
Mosambiek lê verder noord.
N3 se langsak na die Zoeloe se stoep.
Tot te Namibië se stofvlakte.
Dit is net sand duine en seekos.
Verby Karoo vlaktes se soutbos.
Vier seisoene op reis.
Slaap onner die Suiderkruis.
Ashwin Koopman rol op die teer.
Altyd dankbaar met God’s eer.
Glimlag virri goeie weer.
Amen ja Amen O Heer.
Baie vroeg al wakker.
Doenig in God’s akker.
Rol teer rustig voor dagbreek.
Soos bog die bakker.
Langpad... Teerpad... Twee spoor.
’n Koningskind... God’s eer...
Vanaf Wamboland noord.
Tot Tafelberg suid voort.
Bokkoms vanaf die weskus.
Tot warm kerries te ooskus.
Ashwin my maat, altyd dankbaar...
Mag jy seblief nie stof vergaar.
N7 kaf gedraf na Tafelberg.
Thabazimbi se Lebombo vrugte boord.
Mosambiek lê verder noord.
N3 se langsak na die Zoeloe se stoep.
Tot te Namibië se stofvlakte.
Dit is net sand duine en seekos.
Verby Karoo vlaktes se soutbos.
Vier seisoene op reis.
Slaap onner die Suiderkruis.
Ashwin Koopman rol op die teer.
Altyd dankbaar met God’s eer.
Glimlag virri goeie weer.
Amen ja Amen O Heer.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie