Pensioenverhoging
C. VENTER SKRYF:
Nou wat nou? Daar is met groot fanfare aangekondig dat pensioene vanaf April met N$100 per maand verhoog gaan word. Ons is nou al in Mei en steeds geen verhoging, of is dit vir iemand se reiskoste gebruik? Gaan daar ’n terugbetaling gedoen word? Vra maar net.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Harald W. Gieß
Eers vanaf boekjaar 2024/25 .