Praat saam - 16 Januarie 2023

Praat saam – 16 Januarie 2023

FACEBOOK:

*Aansoekers vir poste by gevangenisdiens moet aanmeld vir onderhoude

Weet die mense huka hulank vat dit om gedragsertifikaat te kry en nogal 15 000 vr karige pos.

15 000 why not call up only even 800.

*Man sterf ná vurkhyser op hom val

Something out of a horror scene.

Werkers moet elke dag biddend wees.

*Seun (7) hang homself

Iets is nie reg hier nie. Sewejarige kinders doen nie sulke goed nie. Of hy is gedare deur iemand om dit te doen of iemand anders het dit gedoen. Hierdie kleintjies ken nog nie van selfmoord nie, hulle lewentjies draai om maatjies en familie. Ek kan regtig nie glo so klein kind sal so iets doen nie. Hierdie moet ernstig ondersoek word.

Ons sali kan glo dat n 7 j kind dit kan doen, maar hier buite is slegte slegte ouers

Hierdie draak blaas vuur onder vandag se kinders, wêreld is op sy kop gedraai , iewers het ons die pad verloor.

Daar is een of ander ding op fb wat die jong kinders aan moedig om selfmoord te pleeg. Sy maaitjies wat ook dalk betrokke is, hits mekaar aan om hulle self op te hang. Dis ‘n baie ou ding die. Die ouers moet kyk of hy ‘n selfoon in die hande gekry het. Dis so bitter hartseer.

Dis nie van "wat weet hy van selfmoord?" nie. Dis ons grootmense wat kinderdepressie ignoreer of onderskat...moes hy skool toe gegaan het? Het hy werklik homself gehang...hoe het dit gebeur, is die ouers die enigste grootmense rondom die kinders, is daar nie buurmense nie, was die kind dalk mishandel, gaan die polisie die saak deeglik ondersoek...sal die ander kindertjies berading ondergaan om soortgelyke voorval te verhoed? Nietemin, rus sag seuntjie en sterkte aan die ouers en sy boetie en sussie.

*NIMT-werknemers wag nog vir Desember se salaris

Hoop die kinders kry hulle eksamenuitslae.

Some Fat Cats had a super festive season.

*Chani verloor verloofring in rooftog

Januarie is n moeilike maand

Dis hartsteer. Mens voel so magteloos dit gebeur elke dag, sterkte vir jou. Bly niemand het seergekry.

Og, ons mense wat die tipe gebeurtenisse as natuurlik en vanselfsprekend begin aanvaar. Mense word soms vermoor in sulke rooftogte.

*Aina die boer

Such an aspiring young woman with an amazing story. Wishing you the best in all your future endeavours and may you prosper and grow from strength to strength. You are a great example for future want-to-be-farmers and entrepreneurs. Support local.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!