Praat saam

Facebook:

*NWR wil dienslewering opskerp

Don't just talk, walk the walk. In this case do the work and keep it up to standards.

Hoe leer jy mense om nie te steel nie?? Ons laaste besoek aan Etosha was aaklig juis oor diefstal. Hofsake teen werknemer is so moeilik gemaak dat jy dit net nie deurtrek nie. Buiten swak diens, los ons goed uit!!

Ons was daar in 2014 en dit was om die minste te sê morsig vuil by sommige ruskamers....duuuuur en swak diens....so ek weet nie hoe of wat gaan gesoen word nie maar baie duidelik is die aan diens en hoof daar beslis nie bevoeg....SKANDE vir Namibia.

Indien alles net instand en op goeie standaard gehou was, was miljoene nie nou nodig! Ons regering van die dag moet wakker skrik!

Ek hoop van harte dat dit wel gebeur!

Sien is glo en voel is wragtig..

Hoeveel jaar is al vermors deur swak diens. Ek hou ook nie my asem op dat daar iets positiefs gaan gebeur nie. Ons hoop egter dat iets nou gaan verander.

Ons was nou 'n week in Etosha, glad geen problems of swak diens ondervind nie.

Dit is een van die grootste reklamevensters van ons land. Daar moet alles uiters professioneel en volgens Westerse standaarde gedoen word. Dit is duur om Etosha te besoek, maak dit die moeite werd vir plaaslike en internasionale toeriste. Skenk meer aandag aan die behoeftes van gestremde mense in jul oorde, veral na die watergate. Maak dit rolstoelvriendelik en sit reëlings aan waar bejaardes oor moeilike terrein kan beweeg.

Ons driedaagse besoek aan Halali en Namutoni was wonderlik, beddens en beddegoed puik.

Fire half of them. Halali personal are absolutely fantastic. Get that manager to teach them how to do it. He /she or they, should be commended.

*Hoër tariewe hou reisigers gestrand

Dalk het hulle ook ' gesegde wat sê as dit pap reën, moet jy skep.

Ek moes darem self meer opdok met my eie kar omdat die brandstof so duur is.

Maar brandstof het afgegaan. Dit maak nie sin nie.

250 meer, dis nou bloed uit n klip tap maar nou ja, gulsigheid is aan die orde van die dag.

*Augetto Graig gesels in Kletskompas met die musikant Ixa Adonis oor sy liedjie Volkslied

Wow, jy's regtig 'n inspirasie.

Kwaai gedoen

Hule ken jo defnitief nou.

sjoe masekind, the voice for the voiceless

*Windhoek die 13de duurste stad in Afrika

Wat Windhoek duur maak is:

• Huur van besigheidspersele. Die consumer betaal vir dit op die einde van die dag.

• Banke

• Onbeheerde huishuurpryse. (Banke dra by tot dié probleem).

• Afwesigheid van ‘n goeie, werkende publieke vervoersisteem. Taxifooie gaan op wanneer brandstofprys styg. Maar nooit gehoor van taxifooie wat daal wanneer brandstof prys laer raak nie.

• ‘n Bankrot CoW met sy hoë rates en taxes om hoë salarisse te kan betaal aan beamptes wat niks deliver in vergelyking met wat hulle betaal word nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!