Praat Saam Briewe
Praat Saam Briewe

Reëntyd

MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:‘n Sweep klap en vonke spat.

Stofpan word droewig nat.

Tweespoor glibberig en glad.

Grys geklee is jy op pad.

Druppels op ‘n sinkdak.

Trane teen die venster.

Sweep klap en knetter.

Flitse van blitse wetter.

Windpomp se geskreeu.

Suidwes se skril gefluit.

Riette knak en biesies bewe.

Grootbome buig te ewe.

Rivier loop ’n kronkelpad.

Kaalvoet plesier inni reent.

Geseend soos ons glo.

Amen ja Amen, die oë na Bo.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!