Renosterstropery

Mandy Rittmann
PIET PENS OELOFSE SKRYF:

Altesaam 77 verdagtes gearresteer, maar geen woord word gerep oor hoeveel al verhoor is, en wat die vonnisse is nie.

Dit laat geen twyfel dat sake nog steeds in die ondersoekstadiums is nie, en dit laat geen twyfel dat sake tot in lengte van dae sal sloer nie.

Om ’n saak voor die hof te bring en suksesvol te laat verhoor, is veronderstel om enige speurder/ondersoekbeampte se trots te wees. Dit breek my hart om geen positiewe beriggewing te sien nie, met die hoeveelheid afgehandelde/skuldigbevindingsake se terugvoer nie.



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-02-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer