Replika spoorstawe
PIETROSSI SKRYF:
Skynbaar is die skeppers van sporttrofeë nie meer instaat om oorspronklikheid aan die dag te lê nie. Drikus Coetzee, ons uitblinker-fietsryer staan met twee “replika spoorstawe” as beloning vir sy prestasie in RSA. Dit is natuurlik van ligte materiaal soos foamalite gemaak, anders sou hy dit nie kon vashou nie. Ag nee, dit laat my te veel aan TransNamib dink.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie