Briewe
Briewe

Saterdagaand tuis

Mandy Rittmann
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Winter hou my tussen vier mure

Saterdagaand tuis tel ek die ure

Vasgekluis sonner vrinne

Die kolestoof hou my binne

'n Goeie gesels deur die wingerd

Vingers sjoe verbrand roosterbrood

'n Kolestoof pot aand die prut

Bibber ja vier mure van genot uitgeput

Die fm'pie agterlangs ver

'n Boodskap en 'n musiekster

Saterdagaand tuis ingekluis

'n Goeie besluit bes tuis

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!