SMSe (002)
SMSe (002)

SME'e vir 14 Maart 2022

Amper N$600 000 vir die bou van ’n enkele klaskamer? Kom nou onderwysministerie, moet asseblief nie my swaarverdiende belastingpennies so vermors nie

As ’n Namibiër moedig ek u aan om u toe te spits op die produkte van ons land Namibië. Kom ons koop en ondersteun ons produsente van Namibië as verbruikers, so sal ons verhoed dat die pryse die hoogte inskiet.

Namibië, wakker word! Maskers sal gaan wanneer herd immunity bereik word. Lande wat ontslae geraak het van maskers, was omdat dit bereik was. Solank as mense weier om ingeënt te word, sal ons maskers moet dra.

Randstraat en Florence Nightingale se rioolstank is onuithoudbaar. Die riete blokkeer als. En so betaal ons Khomasdallers. En wanneer verwyder City of Windhoek die Covid-bewoners op ons sportvelde, dis ’n ander euwel wat broei.

Volgens mnr. Nico Smit is dit net die dom graad 12-leerlinge wat gaan leer vir onderwysers. As die kop vrot is, dan is die lyf ook vrot.

Ek as ’n inwoner van Gibeon verstaan nie meer nie. Wat gaan met die tweede kaptein aan? Hendrik Ismael Witbooi is die kaptein en klaar. Kan die mense nie ophou nie, dis tog nie reg nie. Government, na so ’n groot fees kan die mense nie aanvaar nie?

Kalkrand se polisiestasie maak 8 uur in die aand toe. Kan julle asseblief vir ons help en die oumense wegstuur, ek wil nie name noem nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!