No Image Caption

SMS’e 13 Desember 2022

Mandy Rittmann
Ek wil graag weet wat het van ons geld geword. Julie-maand moes ek my terugbetaling van die oumenspensioen gekry het, en ek is nie die enigste een nie. Ek glo daar is honderde. Wat het julle met ons geld gemaak, is dit ook weer gesteel? Dus mos ou gewoonte, maar ek sal dit nie daar los nie. Staan op julle wat julle geld ook nie gekry het nie, en laat ons saamstaan. Hoofkantoor, julle sal moet antwoord gee. Ons kry so min, dan besteel julle nog van ons.

Ek wil net vir die vakbonde vra. Sommige privaat maatskapye trek nie pensioen van die werknemer af nie. Maar na 20 jaar diens, as daardie persoon gaan aftree, dan kry hy of sy net doodgewone twee of drie maande se soldy sonder uitbetaling. Hoe werk dit? Ek dink, maak pensioenaftrekkings ’n moet. Asseblief!

In 2019 het geagte president Geingob aangekondig dat hy teen 2024 alle sinkhuisies wil eliminate as deel van sy Harambee Prosperity Plan. Maar toe bou Swapo eerder hoofkwartiere van N$700 miljoen.

Die persoon wat kla oor ongerymdhede by Seniorpark. Om in Seniorpark te woon, is ’n voorreg. Die opsigter dien elke inwoner opreg. Dinge gebeur ten goede en soveel verbeterings wat hier plaasvind. Wagte doen net hulle werk waarvoor hulle aangestel is. Dankie inwoners vir julle samewerking.

Wie en wat is Netwerk nou eintlik? (Sien die berig in Republikein van Maandag 12 deser oor die verering van mnr. Polla Steyn). Is die lidmaatskap van Netwerk geslote of wie kan almal daaraan behoort? Miskien kan ons meer inligting hieroor kry.

He lost it pap, pap, pap wonder if he would have done the same if the death sentence was applicable in Namibia?

Melitta, I am exited that as a family we can sit around a packed table with food and be able to share with the less privilege. So that they can also have a feast not only a feast, but a Christmas feast with Christ as the head of every house.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!