SMS’e 16 Mei 2022
Sossusvlei O Sossusvlei, wat gaan nog van jou oorbly? Republikein se oordrewe voorbladberig van twee verftoeriste se ongewone besoek aan dié plek, spreek boekdele. As daar dan binnekort ook ’n glytrein gaan ry, is hulle seker welkom. – Pietrossi
Adv. John Walters, is jy besig om die klits kwyt te raak met jou opmerkings oor die mense rasse. Net so min as wat jy al die verskillende beesrasse een ras kan maak, net so min kan jy dit met die mense rasse doen. Dis elke ras se eer en voorreg om te staan vir sy ras van herkoms. Dis tyd dat jy uitree, voordat jy jouself heel belaglik maak.
Mense pas op vir die munisipale inspekteurs, een moet kastig die kragmeter se nommer nagaan, terwyl die ander een op die erf rondsluip, vir wat? Laat mens dink.
My yskas in sy peetjie, my wasmasjien maak ’n helse geluid moet ek nog goed verloor. Gibeon en krag bly afslaan sonder enige kennisgewing.
Pastoortjie, die teenoorgestelde van man is vrou en van engel die duiwel. Nou, as die engel manlik is, wie is die duiwel? – Hoandi !Goraseb
Omaruru Municipal Council! Up to date, 12th May 2022 no single Council meeting was held this year! If I can recall well your last Council meeting was held last year! Please inform us when are you submitting the annual budget for ministerial approval?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie