SMS’e 17 Julie 2023
Baie geluk aan Ndinandali Farms en sy mense wat BWK se Food Waste Challenge-kompetisie gewen het. (Bladsy, 3 Republikein, Vrydag 14 Julie). Wat ons wel hieruit wys word, is dat kos weggegooi word, op die ashoop beland en dat gemeenskappe letterlik daar gevorm word. Onlangse nuusberigte dui op voedsel wat sleg word in gegoede huishoudings oor vermorsing/overbuying en deur minder gegoedes oor geen koe-l en bewaringsgeriewe nie. Die kettingwinkels is die werklike skurke wat tonnne voedsel en non-foods op die ashope laat beland. Oplossing: gee dit weg. Daar is honderde maniere en innovasies om die hongeres te bereik. Doen dit met ywer! Sterkte. - Robbie Thompson
*
’n Mens wonder maar net. Die mense van Orania in Suid-Afrika - wat hulle motief is om hier sekere groep mense in Namibië te kom toespreek. As hulle welkom in Namibië is, dan kan Julius Malema ook welkom wees. Volgens Kanaal 7 sal hulle vanaf die 20ste Julie in Windhoek wees.
*
Baie dankie aan Windhoek Munisipaliteit wat binne 12 ure gekom het en ons straatligte herstel het.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie