SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e 18 Oktober 2023

Mandy Rittmann
City of Windhoek, kan julle nie ons ou mense genadìg wees met ons krag- en waterrekeninge wat so hoog is nie? Ons ou pensioengeldjie gaan alles daarin. Asseblief!

Die hele Midde-Ooste vul ’n stem uit die rookwolk, sê aan my dis die kruis teen die kruis. My siening is die slag van Armageddon. Dis ’n kernaanslag. Tien geografiese stede word verwoes, as tot as. Groete, ons wag.

City of Windhoek julle het palms voor die brug tussen Pionierspark en Academia verwyder. Die gate is al vir maande oop. Moet daar nog ’n kruis kom as ’n motor in die nag daarin beland?

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!