SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e 22 Februarie 2023

Mandy Rittmann
Og wat gaan in Okahandja aan. Die water is van Saterdag in die lokasie en in Veddersdal af, en in die dorp is dit net ’n dun straaltjie water wat uit die krane loop. Daar word niks gesê nie, sodat die mense kan voorsorg tref. Og ne!

Ek sien ons land is op die agteruitgaan-pad. Voor ons die regering blameer, kom ons begin eers by die privaat sektor. Maak reg julle dienslewering en spaar geld, om julle goeie werkers te beloon, wat iets beteken. Steek die ander klomp wat niks doen en wag vir salaris elke maand in die pad. Dit is onregverdig vir die goeie werker wat mos sien hoe hy of sy werk en ander lewer nie diens nie, maar word elke maand ook betaal.

Don’t play with LPM! LPM will humble you, you will become reborn again! With a cross from RSA border to Namibian border, Sky Daddy is watching.

Sondag, 19 Februarie 2023. MTC skakel af, geen selfoondiens. Is julle van jul kop af? Hoekom skakel julle nie permanent af nie, dat ’n professionele een kan inkom.

CoW, Jasmyn street in Khomasdal is full of potholes. Make a plan and river sides between Mahatma Ghandi and Jasmyn street.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!