SMS’e 23 Julie 2024
Mr President, I am a communal farmer that has six labourers in my service. If you implement the new minimum wage structure, four of them will lose their jobs because I can’t afford them anymore. Who will take care of them and their extended families? Just asking!
Ons die reservaat van Karasburg se mense is baie ongelukkig. Ons wil hê daar moet ’n investigation gedoen word, want die mense wat daar werk en hulle se plaaswerkers, hulle vee en varke benefit daarvan, en ons kry net ‘n sak mielies en die ander mense wat hulle goed ag, kry soppe en kookolie. Doen asseblief ondersoek by Karasburg, Regional Council.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie