No Image Caption

SMS’e 29 Mei 2023

Wil graag weet of CoW al begin het met die verandering van die prepaid-elektrisiteitsmeters. Dit sal gaaf wees as hulle gereeld kan bekend maak waar hulle is, want ons moet reëlings tref dat daar iemand tuis is. Nog geen beweging in Cimbebasia nie en hulle sou daar begin het.

Nee regtig. Nadat dit in die media was dat dit maar ook net ‘n griepvirus was en is. Laat ons nou tog nie weer die dam onder die eend uitruk nie. Die nagevolge is nou baie erger. Kom ons erken dit nou maar.

Rakende die beurtkrag waarvan daar gepraat word. Waarom moet onskuldige mense deel wees van beurtkrag? Dis maak nie sin nie. Sny diegene se krag af wat agterstallig is. Ek verstaan dis staatinstellings wat skuldig is. En hoekom laat munisipaliteite dit toe dat instellings agterstallig raak?

En die ander een wat voor al die bewoners van Rehoboth alreeds die titelakte gehad het en nie eers in 1990 eienaarskap gekry het deur sy wonderlike united nations nie.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!