SMS
SMS

SMS’e 31 Julie 2024

Mandy Rittmann
Sien nou weer hier in Tsumeb ’n fietsryer wat op plus minus 40 km/h ’n stopteken verontagsaam sonder ’n helmet. Waarom word fietsryers en voetgangers nie opgelei nie?

Toeriste wat op ’n plaas in Namibië kuier kan trots wees omdat hulle die landbou-gemeenskap ondersteun in moeilike tye.

Namibiërs het voedselprobleme? Wat is dit met hierdie hongerlande met die vet heersers?

Hamas het op 7 Oktober die Gasa-grens oorgesteek en 1 300 Israeliese burgers koelbloedig vermoor en hordes vroue en kinders verkrag. Wat van die gyselaars? Namibiërs moet Israel ondersteun en seën en nie vervloek nie, bid vir die Vrede van Jerusalem. Islam soek wêreldoorheersing. Lees die geskiedenis van Islam.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 39° Rundu: 24° | 36° Eenhana: 22° | 34° Oshakati: 24° | 32° Ruacana: 22° | 32° Tsumeb: 22° | 31° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 22° | 31° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 23° | 36° Aranos: 23° | 37° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 22° | 37° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 23° | 31° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 17° | 31° Maseru: 14° | 29° Antananarivo: 15° | 32° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 22° | 34° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 18° | 25° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 26° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 22° | 34° Harare: 20° | 33° #REF! #REF!