No Image Caption

SMS’e 8 Desember 2022

Mandy Rittmann
Hiermee vra ons werkers van NPS tog hulp. Ons werk word gestop en ná 17 jaar se werk, kry jy N$759.00 vir al die jare se diens. Labour en vakbonde praat net. Help onse mense, asseblief!

Mogamat Salie Saban, jy is nie veronderstel om te sit en SMS’e en WhatsApps stuur terwyl jy bestuur nie.

Gondwana, baie dankie vir netjiese lodges en instandhouding daarvan! Julle is puik! Absoluut waarde vir geld!

An update to concerned catholics. Three lawyers have been appointed from South Africa to investigate the mysterious death of father Gert Petrus whom we believe to have been murdered. More info to follow.

Onder-20 rugby. Wanderers rule. Mooi so!

Dankie vir jou pragtige Sê maar net. Ek maak saam.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer