SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 1 Februarie 2024

Mandy Rittmann
Nuwe voertuie: Vir wat het ministers 4×4-voertuie nodig, seker vir fishing trips saam met die familie en ’n bestuurder nog by, want self kan hulle nie bestuur nie. Die N$25 miljoen kon die eerste stap gewees het vir ’n ontsoutingsaanleg.

Ja City of Windhoek, if you had stopped the influx of people into the city right from the start, the waterproblem would not be that serious. But tens of thousands in Katutura are waisting tens of thousands litres per day and nothing is done by you to prevent it.

Standard Bank Namibia. Met elke maandeinde is daar altyd issues met julle sisteem. Kan julle asseblief die nonsens uitsorteer. Jy kan nie ingaan op internet banking nie, jy kry nie SMS’e van die bank nie, en so kan jou geld gesteel word, dan kry jy eers ’n SMS twee dae ná maandeinde. Trek asseblief julle sokkies op, ons raak ook nou keelvol vir swak diens.

Namibia Protection Service in Tsumeb. We make two years, but at the same pay rate N$8,50 per hour. We want a salary increment please in Tsumeb. NPS per hour.

Vir die leser wat raad soek vir pyn in die bene. Probeer magnesium inneem, byvoorbeeld Slow-Mag by apteke.

Ek het klompie 1c, 2c en ’n 1 rand, waar kan ek dit inruil. Vra maar net.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!