No Image Caption

SMS’e vir 1 Junie 2022

Ek hoor daar is nou weer ’n breindood fossiel wat die naam van die Afrikaanse taalmonument wil verander. Ek spreek God se oordeel oor die saak uit.

Die anti vaccine persoon wat so ontstoke is, hou tog maar liewers op om so aan te gaan met die wat ingeënt wil word. Was jy altyd so gekant teen ente, druppels wat mense help om virusse en siektes te beveg? Is dit nou eers met Covid-19 wat jy so anti geword het? Dit is almal se reg om te besluit, buitendien is hulle nou nie eintlik die tipiese mense wat dink almal conspire om ons dood te maak nie. Wat maak ons in elk geval soooo belangrik dat ons dink iemand wil ons doodmaak? Jy wat so maklik van God praat en die feit dat Hy jou geskape het, moet ook weet Hy besluit of jou tyd hier is of nie.

Die persoon wat kla oor iemand wat welsynsgeld kry en ’n salaris, wat van jou politieke leiers wat ouer as 60 jaar is? Hulle kry welsynsgeld en ’n helse salaris van die regering. Hou op kla oor dinge wat nie sin maak nie.

Ek stem 100% saam met die ander wat kla oor MultiChoice/DStv en hoe hulle duurder en duurder raak met niks nuuts en innoverend. Ek is ’n lojale kliënt vir meer as tien jaar en kry gee af maand vir betaling, maar my kollega wat elke nou en dan betaal, kry gerieflik elke nou en dan ’n maand gratis DStv. Hoe verstaan jy dit? Die loyal customers kry geen discounts en payment vakansie nie en die wanbetalers kry dit.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!