SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 10 Augustus 2023

Mandy Rittmann
Ek kry mnr. Mahoshi jammer. Lyk my al die boere het geen regte meer nie. Afrika is gemaak vir skelms, en word moontlik net deur ander skelms eenvoudig beskerm. Tipies Afrika! Lyk my na stemme bymekaarmaak. Ons ondergang!

Waarom maak alles in Windhoek eers negeuur oop? Tot die nasionale biblioteek by die Argief ook. Vir iemand wat van buite af kom, is dit baie frustrerend om agtuur by die biblioteek op te daag, net om te hoor jy kan eers negeuur gehelp word. Dis nie baie bevorderlik vir dienslewering nie.

Aan die SMS-skrywer wat praat van die nasionalistiese malkoppe in Oekraïne. U bedoel sekerlik die nasionalistiese malkoppe in Rusland? Want volgens alle nuusberigte was dit Rusland wat Oekraïne binnegeval het? Omdat Poetin, soos Hitler van ouds, beweer die Russe in Oekraïne soek inlywing by Rusland.

Honorable minister of health. Karasburg hospital (OPD) has the worst customer service ever. Please give training!

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!