SMS
SMS

SMS’e vir 10 Julie 2024

Mandy Rittmann
Waar kan ’n mens ‘n klag lê teen die Block C, Club-gangers wat so met hulle motors mors? Karre word geref en getol. Wens die Club kan net toemaak sodat hulle by hul eie huise so gaan mors.

Wat het geword van Rehoboth se mooi meisies wat sinoniem was met Rehoboth se Mooi Meisies Fontein? Slim fit jeans en tops wat elke man se kop laat draai het. Nou gee Rehoboth se meisies nie om hoe hulle lyk nie.

In ‘n wêreld vol siek pedofiele is Elleni Strauss se foto in die fotokompetisie onvanpas. Ons moet ons kinders beskerm!

Munisipaliteit, hier in William Camm-straat staan ‘n trok op die sypaadjie al vir ses maande lank. Dis ‘n skuilplek vir diewe en dit ontsier ons straat. Help asseblief. – Anoniem

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 39° Rundu: 24° | 36° Eenhana: 22° | 34° Oshakati: 24° | 32° Ruacana: 22° | 32° Tsumeb: 22° | 31° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 22° | 31° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 23° | 36° Aranos: 23° | 37° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 22° | 37° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 23° | 31° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 17° | 31° Maseru: 14° | 29° Antananarivo: 15° | 32° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 22° | 34° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 18° | 25° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 26° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 22° | 34° Harare: 20° | 33° #REF! #REF!