SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 10 Mei 2023

Mandy Rittmann
Skolerugby: Grant Khomo en Akademie-week. Wil iemand vir my sê, die res van die land het nie aan diè proewe deelgeneem nie. Dit blyk net ’n paar privaat skole, ’n paar Gimnasiums, ’n paar staatskole in en naby Windhoek en sogenaamde Pro-Ed en Edugate het deelgeneem. Die Namibiese Hoërskole Rugbyvereniging is hoeka bekend vir sy rugbyrot. En die hopelose NSSU ploeter in die donker voort. Spelers kies hulle nie self nie, maar honderde ander spelers word sekere geleenthede ontsê. Soos julle die afrigters bekend maak, wil die nasie ook weet wie die NSSR-bestuur is. Klagte gaan volg.

Casinga het loopgrawe gehad. Casinga het soldate in uniform gehad, asook lugafweer vir Unita se lugmag!

Na aanleiding van die privaatskoleweek wat verby is, wonder ek oor die volgende? Die Napso-span is bekend gemaak, maar is daar geen anderskleurige wat voldoen om ook ’n kans gegun te word nie? Finansies? Geen talent?

Ek kry baie honger. Ek bly alleen in ’n klein kaia, is 59 jaar. Ek soek tog asseblief hulp met kos en skoene. Kontak die nommer, 081 792 8553. Help asseblief!

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!