SMS’e vir 10 Oktober 2023
NamPost, please reopen the Eros post office. Our post comes late or not at all. Office can be handled by two or maximum three persons and not by eight – where six of them just sit there doing nothing but getting paid. We in Eros and Erospark need the post office.
Ek wonder of die Okahandja- munisipale raad dink dit is goed dat al die mense wat Okahandja nou van die nuwe ingang van Gross Barmen af inkom, vaskyk teen die vieslike vuil asgate en gemors oral langs die pad.
Looks Hair Design, julle is awesome! Vriendelik en laat ’n mens so welkom voel. Baie dankie.
Windhoekers julle kan gerus vir Pick n Pay Grove, Mega Centre ondersteun. Hulle pryse vergelyk goed met die waar ek bly! Kry sommer almal die Smart Shopper-kaart, kos jou niks. – Groenewald, Vredenburg
Viswinkel, ons as publiek vra dat u asseblief na die volgende uitdagings moet kyk by julle viswinkel. Daar is nooit voorraad nie en indien daar is, word dit net aan sekere kliënte vooraf verkoop, pryse is buitengewoon duur en ten laaste dienslewering van die personeel. Die minister van visserye het duidelik tydens sy toespraak by die Kreeffees vanjaar julle aangemoedig om vis ook teen bekostigbare pryse aan die plaaslike mark te verkoop.
Ek is jammer my mense, maar ek kan nie anders nie, moet nie vir my moeg raak nie asseblief. Ek is nog opsoek na ’n tweedehandse foon, asseblief. Solank die foon werk, al is die screen stukkend, en dan soek ek ’n Engelse Bybel, asseblief. My mense help my asseblief, die Here sal julle seën, dankie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie