SMSe logo
SMSe logo

SMS’e vir 11 April 2022

Windhoek Munisipaliteit, vat die basiese tariewe vir water en ligte vir ouetehuise weg! ’n Batchelor woonstel in ’n ouetehuis met ’n piepklein tuintjie se water- en ligterekening beloop maklik N$1 000 per maand. Wees tog genadig!

Dis regtig met leedwese dat ek net kan toekyk hoe dinge net opgaan en opgaan. Selfs by die Poskantoor was my posbus vir baie lank nr. 837, van dié maand af is dit nou 838, weet nie waar alles gaan eindig! SAP&H

Stephanus Petrus Beukes. Voel jou siel goed, terwyl jou suster wat jou altyd gehelp het honger is?

Eto, wie het vir Maltahöhe polisie gesê dat hulle mag verdagtes slaan, sodat hulle moet praat. Hoekom kan hulle nie ondersoek nie, nou word die mense geslaan?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!