SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 11 Mei 2023

Mandy Rittmann
So GRN vra nou klomp geld as jy by Duin 7 wil ingaan, want daar is glo nou heel toilette, maar dan moet jy weer betaal as jy die toilet wil gebruik?

Casinga het loopgrawe gehad. Casinga het soldate in uniform gehad, asook lugafweer vir Unita se lugmag!

Napso lei vir NSSR aan die neus rond. Beide speel met vuur om met skolerugby apartheid te woeker. Pasop!

Dit is ongelooflik hoe die banke, wanneer jy ’n private kliënt is, hulle jou die son en die maan belowe, maar sodra jy hulp soek, omdat hulle die wet op beskerming van private inligting oortree het, hulle die misdadiger beskerm en jou as kliënt vir die wolwe gooi.

Kan Karasburg Town Council asseblief ophou poste adverteer. Die kantoorpersoneel het alreeds ’n vriend of vriendin wat die pos moet kry. Ons aansoeke beland in die vullisdromme! Alles word korrup hanteer!

Karasburg-dorpsraad is pateties! Die dorp sit met die probleem van ’n tegniese beampte wat nie weet hoe die dorp lyk nie. Die dorp is vrot en vuil! Die draad en pale van die vullisterrein is afgesteel, die riooldamme se drade en pale is ook gesteel! En die tegniese beampte het net vier manne uit die span waarmee sy werk en wat oortyd moet werk. Die HR sien elke maand as sy salaris uitbetaal, watter manne elke maand hordes oortyd werk. Los die werk wat hulle in die week kan doen vir naweke en vakansiedae. HR sien maar swyg! Is dit regverdig! Dis korrupsie!

I, Macintosh Mbatjiua Lucius Brown, lost my driving license and Namibian identity card. If found, please contact 081 129 6723.

Ek kry baie honger. Ek bly alleen in ’n klein kaia, is 59 jaar. Ek soek tog asseblief hulp met kos en skoene. Kontak die nommer 081 792 8553. Help asseblief!

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!