SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 11 Oktober 2023

Mandy Rittmann
Kan een van die taalkundiges asseblief vir my verduidelik, waarom praat ons in Afrikaans van skoonfamilie, skoonpa ensovoorts, maar van swaer nie skoonbroer nie. En waarom skoon, in Engels is dit in-laws, waar kom die skoon vandaan? – Nuuskierige agie

Arebbusch Lodge, ongelooflike stukkie paradys. Skoon, netjies, veilig, gasvry, vriendelike en welkome atmosfeer. Eerlike en betroubare werknemers op die terrein. Lodge word instand gehou. Baie dankie, hou so aan!

Ons stem saam met Willem Hugo. ons het ook net lof vir Dr. Theuns van Windhoek Veterinary Clinic. Niks is te veel moeite vir hom nie. – George, Anna en Pixie Kilian

Ons mense in Usakos vra asseblief vir ’n tweede groceries-winkel. Hier is slegs een winkel en kompetisie sal waardeer word. Wat van ’n U-Save of Shoprite? Groot asseblief!

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!