SMS’e vir 11 September 2023
Hoe kan ’n hofsaak tussen die twistende Menzies en Paragon by die lughawe die oorsaak wees dat die betalende publiek se Aramex-pakkies nie afgelewer word nie? Tel Jan Publiek nou nie meer nie? Al betaal hy? Wie moet hiervoor verantwoordelikheid vat?
Met die All Blacks wat deesdae maar bra power vertoon, kan Namibië geskiedenis maak daar in Frankryk. The Land of the Brave. Our Country our Pride!
Ek betaal vir 43 jaar ’n gemiddeld van N$3 800 belasting per maand. Nou kry ek, as ’n pensioenaris, ’n skamele N$1 400 per maand. Wat ’n skande. Ek weet waar sal ek volgende jaar my kruisie trek.
Polisiedossier raak soek, word opgespoor, maar is nou onvolledig – en dit bly onvolledig – hoe is dit moontlik en word daar ooit ondersoek teen betrokke amptenare geloods?
The minister of defence and veteran affairs’ reaction to concerns of the Veterans of the Liberation Struggle is like showing them the middle finger. Very sad.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie