SMS’e vir 12 Oktober 2023
Dagsê my medelandsburger. Bernhard Esau, hoe het die agbare man gedink, alles net so in die skoot, ons sukkel van dag tot dag. Lê daardie king life wat julle daar lê. Geregtigheid sal seëvier. Lê en dink jy deserve niks borg, Honourable.
Aan al die mans en vroue wat aan die pad werk tussen Mariental en Keetmanshoop. Baie dankie vir julle harde werk elke dag in die son. Die gedeeltes wat reeds klaar is, is regtig ’n plesier! Julle doen goeie werk!
Die munisipaliteit gee nie om vir die vuil blikkiesdorp by die nuwe aansluiting van Okahandja nie. Die eintlike aansluiting gaan op, bo Swakoppad indraai. Almal gaan deur daardie morsige dele ry.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie