SMS’e vir 13 Februarie 2024
N$50 000 0000.00 se skuld in Katutura wat moet afgeskryf word. Leeekker man leeeekker. Ek wil ook ’n huisie in Katutura hê.
Die wurggreep van die Gainub-familie langs die pad verwys: Gaan die regering hulle help met water en kos? Ja of nee? Die amptenare moet ophou redeneer oor vereistes vir grondhervorming ensovoorts, en die arme mense help.
Ek wil graag weet hoe is dit moontlik dat Keetmanshoop se petrol- en dieselpryse so duur is, tot Lüderitz s'n is goedkoper.
Terwyl daar water is, spaar dan water! Help nie julle wil water bespaar as die damme of boorgate amper leeg is nie. Dit is in Karasburg die geval. Water word gemors, veral in staatsgeboue waar krane permanent loop. Noudat daar amper nie water is nie, nou word ons krane toegedraai.
Help asseblief! Kan hierdie ou polisiehelikopter tog nie anderkant die berge gaan oefen nie? Hoekom heeldag oor Academia en Pionierspark? Dit hoort nie so oor woongebiede!
Ek is Amor, ek is in graad 10. Ek is gekies as ’n LRC by die skool. My mense, ek soek tog asseblief help by Namibië se mense. Ek moet vir ’n opleiding na Okahandja gaan en moet N$2 000 betaal vir kos, reis en slaapplek vir die opleiding. Asseblief help my om my droom uit te leef, dis vir ons skool. Baie dankie. Amor en my nommer is 081 375 9012.
Namibië is besig om die krimineelste land in Afrika te word met hierdie kapanavleis en sonpompstelery.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie