SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 14 November 2023

Mandy Rittmann
City of Windhoek, julle het palms verwyder voor die brug tussen Pionierspark en Academia. Die gate bly oop, al vir maande. Moet daar nog ’n kruis kom as ’n motor in die nag daarin beland?

Supa Quick, baie dankie vir julle pragtige diens om ’n Ford Kuga se battery in ’n half uur te vervang, vir net N$1 900 (battery plus installering). Ford-handelaar verkoop nie Kuga-batterye nie, maar vra N$800 om dit in te sit. ’n Ander plek wat ook batterye verkoop, vra N$2 700 net vir die battery, watse klug is die lewe in Windhoek?

Liewe lesers. Ek weet dit is nie nou die tyd nie, maar ek vra ses verskonings. Ek is tog opsoek na hulp vir ’n operasie vir die tweede keer.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!